Bedieninge wat ons gemeenskap versterk
'n Inisiatief wat fokus op die herstel van waardigheid and hoop in ons gemeenskap deur praktiese hulp en sorg.
Lees Meer
Kinders en jongmense met hulle eie behoeftes word bedien met die oog op hulle verhouding met die Here en plek in die samelewing.
Lees Meer
Die fokus is op die manne en hulle verhoudinge, veral met die Here.
Lees Meer
Die aksie bedien die dames van die gemeente met hulle eie behoeftes en belange om mekaar te kan ondersteun en geestelik te kan groei.
Lees Meer
Geleentheid vir mense om betrokke te raak by die gebedsgeleenthede.
Lees Meer