4 Ankers Kalender

Bly op hoogte van ons gemeenskap se aktiwiteite

Sondag
09:00

Sondagoggend Erediens

Junior Sondagskool en Senior Kategese

Dinsdag
10:00

Gryse Jeug Kleingroep

Gesamentlike tyd vir seniors in ons gemeente

Woensdag
18:30

Biddiens

Gesamentlike gebedstyd vir die gemeente

19:00

Kleingroepe

Verskeie kleingroepe kom bymekaar

Donderdag
09:00

Sentrum van Hoop Sopkombuis

Uitreik na die gemeenskap

10:00

Donderdagoggend Gebed

Gebedstyd vir die gemeente en land